DONÉ’S STAFF STAYING BUSY DURING LOCK-DOWN: MARINÉ Aan een en elkeen van my loj…

 In Blog

DONÉ’S STAFF STAYING BUSY DURING LOCK-DOWN: MARINÉ
Aan een en elkeen van my lojale kliente, ek mis julle, ek mis elkeen se geselsies, elkeen se storie, elkeen se raad, omgee, liefde. Sterkte met elke gesin en familie daar buite, mar sien julle binnekort vir lekker gesels, make-over en ontspanning 🌸 ~ Mariné






Source

Recent Posts