Doné's Staff Staying Busy During Lock-down: MARTHA: Aan al my liefste klie…

 In Blog

Doné's Staff Staying Busy During Lock-down: MARTHA:

Aan al my liefste kliente. Hoop dit gaan sommer goed met elkeen van julle en dat julle almal nog gesond is! Glo my as ek sê ek mis ieder elkeen van julle. Ek mis al ons geselsies en laggies en om net julle mooi en spesiaal te laat voel. Ek geniet elke oomblik saam my gesin en leer weer so baie van elkeen van hulle. En besef dat ek soveel meer moet dankbaar wees vir wat ons het. Ek kan nie wag om julle weer mooi te maak nie. Hoop ek sien julle sommer vinnig weer. Bly asb veilig en pas julle op! Al my liefde ❤️ ~ Martha




Source

Recent Posts